“4 x Gr. 8’s @ Planeet XOX” (9780199049455) ebook ePUB

R80.95

Title:
4 x Gr. 8’s @ Planeet XOX
Subtitle:

Sort title:
4 x Gr. 8’s @ Planeet XOX
Author:
A. Ferreira; K. Geldenhuys; A. Butler
First name:
A.
Last name:
Ferreira
Imprint:
Oxford University Press Southern Africa
Owner:
Oxford University Press Southern Africa

E-ISBN:
9780199049455
Print ISBN:
9780199048144

SKU: 9780199049455 Category:

Description

Het jy al gewonder of jy dalk van ‘n ander planeet af kom? Een waar onnies almal supercool is, broers en susters altyd vriendelik, en jou ouers jou verstaan! Bernard is ook so tiener: sy een broer is ‘n boelie die ander een dink hy is baie slim. Sy pa is altyd in ‘n slegte bui en sy ma maak drillerige kos. En sy Wiskunde-onnie verduidelik so sleg soos ‘n zombie. Dan beland Bernard saam met die nuwe meisie in die skool, Ameera, op ‘n vreemde planeet. Niemand kom dieselfde terug van Planeet XOX nie – jy sal ook nie. Geniet al die wacky karakters in hierdie futuristiese avontuurverhaal! Contributing authors: C. Erasmus; W. Goldswain

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““4 x Gr. 8’s @ Planeet XOX” (9780199049455) ebook ePUB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *