ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 LEERDERBOEK” (Perpetual Licence)

R203.95R254.95

ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 LEERDERBOEK
ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 LEERDERBOEK
I McKay, J Webb, L Marchant, R Freedman, R Simenson, J de Fontaine, CD van der Merwe,
I McKay, J Webb, L Marchant, R Freedman, R Simenso
McKay, Webb, Marchant, Freedman, Simenson, de Font
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa
1

Clear
SKU: 9781431018369 Category:

Description

Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulumen Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Lewenswetenskappe georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek is só ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Lewenswetenskappe-klaskamer te ondersteun deur die inhoud aan te bied op ’n manier wat toeganklik is vir die leerder. Leerders sal in elke onderwerp: • Vasstel wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • Nuwe feite oor ’n onderwerp leer • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die onderwerp aangeleer het, oefen deur dit te gebruik • Praktiese ondersoeke en eksperimente doen. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien: • Ekstra oefenaktiwiteite wat beide remediële en verrykingsaktiwiteite insluit • ’n Opsomming van ’n onderwerp. Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek word deur die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Lewenswetenskappe in Graad 11 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 11 LEERDERBOEK” (Perpetual Licence)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *