“ALMAL VERSTAAN TOURISME GRAAD 11 LEERDERBOEK” ePdf

R263.95

ALMAL VERSTAAN TOURISME GRAAD 11 LEERDERBOEK
ALMAL VERSTAAN TOURISME GRAAD 11 LEERDERBOEK
U Hermann, L du Plessis, L McLaren, N Bresler, M Ivanovic
U Hermann, L du Plessis, L McLaren, N Bresler, M I
Hermann, du Plessis, McLaren, Bresler, Ivanovic, H
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431018383
9781431010622

Out of stock

Description

Almal Verstaan Toerisme Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Toerisme Leerderboek is so ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die toerisme-klaskamer te ondersteun deur die materiaal in lesse van 30-60 minute aan te bied. Leerders sal in elke les: • Vasstel wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • Nuwe feite oor ’n onderwerp leer • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien: • Addisionele huiswerk-aktiwiteite • Ekstra oefenaktiwiteite wat beide remediële en verrykingsaktiwiteite insluit • ’n Opsomming van ’n eenheid van werk. ’n Eenheid kan uit een of meer weke se werk bestaan. Die Almal Verstaan Toerisme Leerderboek word deur die Almal Verstaan Toerisme Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Toerisme in Graad 11 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN TOURISME GRAAD 11 LEERDERBOEK” ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *