ALMAL VERSTAAN WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS (9781431013449)

R216.95R270.95

ALMAL VERSTAAN WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
ALMAL VERSTAAN WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa
1

9781431013449
9781431006977

Clear

Description

Die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Wiskundige Geletterdheid georganiseer is, te dek. Die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Wiskundige Geletterdheidklaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids is die volgende: • Die kurrikulum vir Wiskundige Geletterdheid soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) uiteengesit • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerderboek • Addisionele aktiwiteite (en antwoorde op hierdie aktiwiteite) vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik • Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Wiskundige Geletterdheid in Graad 10 voorsien.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ALMAL VERSTAAN WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 ONDERWYSERSGIDS (9781431013449)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *