“Lewensoriëntering Vandag Graad 8 Leerderboek ebook

R136.00R227.00

Lewensoriëntering Vandag Graad 8 Leerderboek
Lewensoriëntering Vandag Graad 8 Leerderboek
G. Euvrard, H. Findlay, C. Normand
G, H, C
Euvrard, Findlay, Normand
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636158634
9780636139923

Description

Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
Aanleer van nodige vakkennis word behandel
Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Lewensoriëntering Vandag Graad 8 Leerderboek ebook”

Your email address will not be published. Required fields are marked *