“Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek eBOOK /PRINTED

R93.00R197.95

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek
J. Anker, E. du Toit, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Niewenhuizen, C. Janse van Rensburg, G. Jul
J, E, R, J, I, C, G, M, M, E
Anker, du Toit, Gouws, Hugo, Jansen van Niewenhuiz
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa

9780636155459
9780636151406

Clear
SKU: 9780636155459 Categories: ,

Description

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek eBOOK /PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *