Platinum Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerderboek ePub (perpetual licence)

R110.00R291.00

Platinum Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerderboek ePub
Platinum Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerderboek ePub
E. de Vos, S. Gebretnsae, D. Grayson, L. Harris, G. Roodt, B. Schreuder
E, S, D, L, G, B
de Vos, Gebretnsae, Grayson, Harris, Roodt, Schreu
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
1

9780636158702
9780636138223

Clear

Description

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Platinum Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerderboek ePub (perpetual licence)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *