“Platinum Wiskunde Graad 9 Leerderboek eBOOK /PRINTED

R93.00R212.00

Platinum Wiskunde Graad 9 Leerderboek
Platinum Wiskunde Graad 9 Leerderboek
J Campbell, F Heany, P Maritz, B Rossouw, S Willers
J, F, P, B, S
Campbell, Heany, Maritz, Rossouw, Willers
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636154865
9780636142480

Clear
SKU: 9780636154865 Category:

Description

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Platinum Wiskunde Graad 9 Leerderboek eBOOK /PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *