“Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Koms ons speel (eBoek)” (9781775951742)

R78.10

Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Koms ons speel (eBoek)
Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Koms ons speel (eBoek)
G Meyer Peters, I Badenhorst
G, I
Meyer Peters, Badenhorst
Pearson SA
Pearson Education Southern Africa

SKU: 9781775951742 Categories: ,

Description

Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Wanneer kinders die eenvoudige paragrawe kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 4 te volg. <br>Kom ons speel sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>Jaco se popgroep <li>War id die koning? <li>Mier-moles <li>Dis ‘n ses!</ul>

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Koms ons speel (eBoek)” (9781775951742)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *