“Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 9 Leerderboek eBOOK /PRINTED

R93.00R207.00

Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 9 Leerderboek
Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 9 Leerderboek
J Earle, V Edwards, J Gordon, G Keats, B Roberts, C Sauermann
J, V, J, G, B, C
Earle, Edwards, Gordon, Keats, Roberts, Sauermann
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636154957
9780636144750

Clear
SKU: 9780636154957 Category:

Description

Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
Aanleer van nodige vakkennis word behandel
Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 9 Leerderboek eBOOK /PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *