“Verken Ekonomie Graad 12 Onderwysersgids eBoek

R176.00R337.00

Verken Ekonomie Graad 12 Onderwysersgids
Verken Ekonomie Graad 12 Onderwysersgids
Daniel Ross, Michael Engelbrecht, Marita Burger, Jason Bantjes
Daniel, Michael, Marita, Jason
Ross, Engelbrecht, Burger, Bantjes
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636189027
9780636142176

SKU: 9780636189034 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Verken Ekonomie Graad 12 Onderwysersgids eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *