“Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Onderwysersgids eBOOK /PRINTED

R129.00R278.00

Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Onderwysersgids
Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Onderwysersgids
G. Du Rand, J. Spowart, D. Welgemoed, R. Schubotz, M. Zulu
G, J, D, R, M
Du Rand, Spowart, Welgemoed, Schubotz, Zulu
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636189065
9780636137073

Clear
SKU: 9780636189065 Category:

Description

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Verken Gasvryheidstudies Graad 11 Onderwysersgids eBOOK /PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *