“Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Leerderboek eBOOK / PRINTED

R110.00R194.95

Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Leerderboek
Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Leerderboek
E. Rooth, A. Seshoka, S. Steenkamp, S. Mahuluhulu
E, A, S, S
Rooth, Seshoka, Steenkamp, Mahuluhulu
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
9780636158856
9780636121652

Clear
SKU: 9780636172951 Category:

Description

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf
Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf
Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef
Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek
Nuttige wenke vir klaskameronderrig

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Verken LewensoriÌÇntering Graad 10 Leerderboek eBOOK / PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *