X-Kit Presteer! Om die aarde aan te haal en ander gedigte: Afrikaans Huistaal Graad 11 Studiegids ePDF (9781776101146) ePdf

R163.00

X-Kit Presteer! Om die aarde aan te haal en ander gedigte: Afrikaans Huistaal Graad 11 Studiegids ePDF
X-Kit Presteer! Om die aarde aan te haal en ander gedigte: Afrikaans Huistaal Graad 11 Studiegids ePDF
Janse van Rensburg, C (Comp.), (Study Guide notes by Janse van Rensburg, C; Vosloo, F; Du Preez, C)
C, C, F, C
Janse van Rensburg, Janse van Rensburg, Vosloo, Du
Pearson Holdings Southern Africa
Pearson Education Southern Africa
1

9781776101146
9781928330738

Description

Die studiegids vir Om die aarde aan te haal en ander gedigte is saamgestel om jou te help om sukses te behaal in Afdeling A van Vraestel 2 in jou Graad 11-eksamen. As jy noukeurig deur die studiegids werk en die riglyne volg, sal jy: ◗◗ vind dat hierdie gedigte vir jou ’n interessante leeservaring word ◗◗ die gedigte goed begryp ◗◗ die insig hê om die teks te ontleed en die letterkundeterme te verstaan ◗◗ die eksamen met selfvertroue kan aanpak en sukses in die eksamen behaal. Hierdie studiegids bied by elke gedig: ◗◗ agtergrondinligting indien dit relevant is om die konteks van die gedig beter te verstaan ◗◗ verdere woordverklarings wat die bundel s’n aanvul ◗◗ ’n opsomming van elke gedig vir hersiening ◗◗ uitgebreide aantekeninge en besprekings van elke gedig ◗◗ glossariums met verklarings vir eksamenterme en letterkundebegrippe vir vinnige naslaan ◗◗ toets-jouself-vrae en -antwoorde vir selfassessering en om jou vordering te monitor. ◗◗ voorbeeldvrae en -antwoorde, asook eksamenwenke om jou te help met eksamenvoorbereiding. Die studiegids vir Om die aarde aan te haal en ander gedigte is deur kundiges voorberei en voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulumen Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Dit sal jou help om hierdie puik letterkundige werke wat vir Graad 11 voorgeskryf is, werklik goed te verstaan en om in die eksamen te slaag. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik; • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap; • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “X-Kit Presteer! Om die aarde aan te haal en ander gedigte: Afrikaans Huistaal Graad 11 Studiegids ePDF (9781776101146) ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *