“Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek” (9781431021239)

“Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek” (9781431021239)

R57.95R95.95

Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek
Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek
R Ferreira, M van den Heever
R Ferreira, M van den Heever
Ferreira, Heever
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431021239
9781431009107

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal-kursus vir Graad 5 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal georganiseer is. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal-kursus bestaan uit die volgende komponente:• Leerderboek• Onderwysersgids.Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaal-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids is die volgende: Die kurrikulum vir Afrikaans Huistaal soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal uiteengesit• Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur• Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal-kursus in die klaskamer

Additional information

Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek” (9781431021239)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *