Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition PDF (9781107381254)
R129.99
Ken & Verstaan Lewensvaardighede is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensoriëntering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum – bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is – bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is – voorsien duidelike en ge?llustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.



Reviews
There are no reviews yet.