Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 Leerdersboek (1 year) Digital Edition EPUB (9781316526903)

R131.00

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.

SKU: 9781316526903 Category: Tags: , , , , , ,

Description

9781316526903
91.88 mb
Afrikaans
2016
Cambridge University Press
1
450

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 Leerdersboek (1 year) Digital Edition EPUB (9781316526903)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *