“Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 2:Pret met kos (eBoek)” (9781775951704) ePdf

R109.00

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 2:Pret met kos (eBoek)
Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 2:Pret met kos (eBoek)
G Meyer Peters, I Badenhorst
G, I
Meyer Peters, Badenhorst
Pearson SA
Pearson Education Southern Afric

Description

 

Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Wanneer kinders die kort, eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 3 te volg. <br>Pret met kos sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>Sal dit groei? <li>Wat ‘n gemors! <li>Stinkie is honger <li>Jodi verjaar</ul>

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 2:Pret met kos (eBoek)” (9781775951704) ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *