Description
9781775890102
13.42 mb
Afrikaans
2016
Best Books
1
5
AUTHOR : Books-paneel, Best
R169.95
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hulle deeglik voorberei vir Graad 6.
Reviews
There are no reviews yet.