Ace it! Rekeningkunde Graad 10 ePdf ebook 9780796091734

R94.95

Die basiese rekeningkundige beginsels is waarskynlik in Graad 8 en 9 aan jou bekendgestel. Selfs al is dit die geval, word baie leerders intimideer deur Graad 10 Rekeningkunde. Dit is vanjaar noodsaaklik dat jy die grondbeginsels reg kry. Dit sal ’n sterk fondament vorm vir die res van jou Rekeningkunde studies. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat al die inligting wat jy benodig om vir die eksamen hersiening te doen. Jy kan dit in jou eie tyd en teen jou eie pas doen.nnAce it! Rekeningkunde Graad 10 bevat ook vrae en probleme asook uitgebreide antwoorde hierop. Net soos met ander praktiese vakke, is die toepassing van die teorie die beste manier om goeie punte te behaal. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bied talle geleenthede om jou begrip na te gaan en jou vaardighede te toets.

SKU: 9780796091734 Category: Tags: , , , , , ,

Description

9780796091734
1.78 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
730
5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Rekeningkunde Graad 10 ePdf ebook 9780796091734”

Your email address will not be published. Required fields are marked *