“ALMAL VERSTAAN WISKUNDE GRAAD 4 LEERDERBOEK” (9781431022403) ebook ePdf

R178.95

SKU: 9781431022403 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Almal verstaan Wiskunde is deur outeurs geskryf en ontwikkel met diepgaande kennis oor syferontwikkeling by kinders. Almal verstaan Wiskunde bied aan leerders en onderwysers:• ’n ordelike formaat vir maklike gebruik• volkleur diagramme en prente• teks op ’n gepaste vlak vir leerders• interessante kontekste om leerders se syfersin te ontwikkel• ekstra oefeninge vir remediëring• idees vir verryking en aktiwiteite.Almal verstaan Wiskunde Onderwysersgids bied aan onderwysers:• daaglikse hoofrekene-aktiwiteite met antwoorde• al die oplossings en antwoorde vir aktiwiteite en oefeninge• agtergrondinligting oor die onderwerpe wat behandel word• NKABV-inligting oor al die onderwerpe.Die Almal verstaan Wiskunde reeks is die maklike keuse om Wiskunde te bemeester en suksesvol te onderrig.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence