Ken & Verstaan Geografie Graad 11 Leerdersboek (1 year) Digital Edition EPUB (9781108649254)

R159.95

Ken & Verstaan Geografie Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto’s en diagramme – in volkleur bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.

SKU: 9781108649254 Category: Tags: , , , , , ,

Description

9781108649254
259.81 mb
11
Afrikaans
2017
Cambridge University Press
1
450

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Geografie Graad 11 Leerdersboek (1 year) Digital Edition EPUB (9781108649254)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *