Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 6 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition PDF (9781107380400)

R99.95

Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en ssesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike vaardighede in die vak te ontwikkel nie; maar gee aan hulle ook die bes moontlike basis waarop hulle hul Geskiedenis- en Geografi e-kennis kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe voorgeskryf word; ontwikkel – sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in – bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bied; stapsgewyse leiding met betrekking tot die onderrig van elke les en elke vorm van assessering – remediërings- en verrykingsaktiwiteite vir elke module – interessante voorstelle hoe om die kurrikulum met die leerder se leefw?reld te verbind – ‘n omvattende afdeling vir Formele Assessering met voorbeeldeksamenvraestelle en -memorandums; asook rekord- en voorbeeldvelle om onderrig te ondersteun.

Description

9781107380400
40.78 mb
Afrikaans
2013
Cambridge University Press
450
3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 6 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition PDF (9781107380400)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *