Description
9781770029477
43.62 mb
Afrikaans
2013
Best Books
1
5
R234.95
Piekfyn Afrikaans Graad 8 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswêreld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad 9.
Reviews
There are no reviews yet.