Wiskunde vir die Klaskamer Graad 10 Leerdersboek ePUB

Price range: R175.00 through R289.00

Wiskunde vir die Klaskamer Graad 10 Leerderboek ePub
Wiskunde vir die Klaskamer Graad 10 Leerderboek ePub
H. Barnes, A. Jawurek, A. Kitto, P. Laridon, M. Myburgh, M. Pike, R. Rhodes-Houghton, J. Scheiber, M
H, A, A, P, M, M, R, J, M, H
Barnes, Jawurek, Kitto, Laridon, Myburgh, Pike, Rh
Heinemann
Pearson Education Southern Africa
1

9780636158214
9780796237293

SKU: 9780636158214 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie.

Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wiskunde vir die Klaskamer Graad 10 Leerdersboek ePUB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *