Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 ePdf ebook

R94.95

die moeilike deel! Jou finale Lewenswetenskappe eksamens (Vraestel 1 en 2) is om die hoek en jy moet weet wat die belangrikste is, hoe die vrae gestel gaan word en watter vaardighede jy benodig om die eksamens te slaag. ’n Algemene klagte by eksaminators is dat leerders wat Lewenswetenskappe Graad 12 loop dikwels die vereiste kennis het, maar nie verstaan hoe om die vrae te beantwoord nie.nn’n Eienskap van Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 is eksamenvrae wat jy kan oefen om jou te help voorberei. Gebruik die vrae en aantekeninge om jou kennis te toets asook jou begrip van die vereistes van die vraag. Dit is veral belangrik wanneer dit by Vraestel 2 kom. Ten einde jou vaardighede by die skryf van opstelle in te skerp, is dit

Description

9780796091994
5.62 mb
Afrikaans
2017
Shuter and Shooter Publishers
First
730

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 ePdf ebook”

Your email address will not be published. Required fields are marked *