Ace it! Rekeningkunde Graad 12 ePdf ebook

R94.95

Deur Rekeningkunde as ’n hoërskool vak te neem, gee jou ná skool ’n voordeel, maak nie saak watter loopbaan jy volg nie. Dit vaardighede wat jy leer kan op allerhande situasies toegepas word, of jy vir ’n maatskappy werk of op jou eie, of jy kies om ’n loopbaan in rekeninge te volg, of boek te hou. Dit is dus in jou belang om jou bes in die Matriek eksamen te doen. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 sal jou help om te leer.nnAlgemene bekommernisse vir eksaminators sluit ’n onvermoë in om sekere bewerkings te doen, asook om die vraag ordentlik te verstaan en die toepaslike inligting vir die vraag te identifiseer. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 gee jou heelwat geleenthede om te oefen met voorbeelde van ekamenvrae.

SKU: 9780796091772 Category: Tags: , , , , , ,

Description

9780796091772
2.29 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
730
5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Rekeningkunde Graad 12 ePdf ebook”

Your email address will not be published. Required fields are marked *