“Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek” eBOOK OR PRINTED

R175.95R212.95

Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek
Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek
Pieterse
G
Pieterse
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431006892

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is so ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaalklaskamer te ondersteun. Leerders sal in elke les: • Vasstel wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • Nuwe feite oor ’n onderwerp leer • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien: • Addisionele huiswerkaktiwiteite • Ekstra oefeningaktiwiteite wat beide remediële en verrykingsaktiwiteite insluit • ’n Nuttige spelreëls-afdeling. Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek word deur die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Afrikaans Huistaal in Graad 10 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED (Out of Stock)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek” eBOOK OR PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *