“Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids” eboek ePdf

R288.95

Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids
Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids
Pieterse
G
Pieterse
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431007028

Description

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal georganiseer is. Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaal-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids is die volgende: • ’n Tabel wat kurrikulumdekking aandui • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek • Voorbeeldvraestelle en memoranda, asook voorstelle vir formele assesseringstake • Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Afrikaans Huistaal in Graad 10 voorsien.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids” eboek ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *