“ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 LEESBOEK” (9781431021215) eBoek ePdf

R108.95

ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 LEESBOEK
ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 LEESBOEK
W. Mentz
W. Mentz
Mentz
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431021215
9781431013074

Out of stock

SKU: 9781431021215 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Lees is ’n essensiële deel van die leerervaring om geletterd te wees. Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel om die Afrikaans Huistaal-kursus vir Graad 4 te ondersteun, ten einde aan die vereistes van die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal te voldoen. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leesboek ondersteun die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leerderboek. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Afrikaans Huistaal in Graad 4 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 LEESBOEK” (9781431021215) eBoek ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *