Description
Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leerderboek is so ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaal-klaskamer te ondersteun
Reviews
There are no reviews yet.