“Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Onderwysersgids” (9781431022304) ebook ePdf

R363.95

Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Onderwysersgids
Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Onderwysersgids
R Ferreira, M van den Heever
R Ferreira, M van den Heever
Ferreira, Heever
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431022304
9781431009114

SKU: 9781431022304 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal-kursus vir Graad 5 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal georganiseer is. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal-kursus bestaan uit die volgende komponente:• Leerderboek• Onderwysersgids.Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaal-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids is die volgende: Die kurrikulum vir Afrikaans Huistaal soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal uiteengesit• Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur• Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal-kursus in die klaskamer • Addisionele aktiwiteite en materiaal om, soos toepaslik, te gebruik en wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Afrikaans Huistaal in Graad 5 voorsien.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 5 Onderwysersgids” (9781431022304) ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *