Description
Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leerderboek is so ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaal-klaskamer te ondersteun. Leerders sal in elke les: • Ontdek wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • Nuwe feite oor ’n onderwerp leer • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik. Die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Leerderboek word deur die Almal verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Afrikaans Huistaal in Graad 6 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer. Ook in hierdie reeks beskikbaar vir die Intermediêre
Reviews
There are no reviews yet.