“Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Onderwysersgids” (9781431017447)

R288.95

Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Onderwysersgids

Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Onderwysersgids
Bright
J
Bright
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa


9781431006946

Description

Die Almal Verstaan Besigheidstudies-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Besigheidstudies georganiseer is. Die Almal Verstaan Besigheidstudies-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Besigheidstudies-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Besigheidstudies Onderwysersgids is die volgende: • Die kurrikulum vir Besigheidstudies soos in die Kurrikulumen Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Besigheidstudies uiteengesit • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Besigheidstudies-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek • Addisionele aktiwiteite (en antwoorde op hierdie aktiwiteite) vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik • Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Besigheidstudies in Graad 10 voorsien.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Besigheidstudies Graad 10 Onderwysersgids” (9781431017447)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *