“Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek” (9781431017331) ebook ePdf

R263.95

Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek
Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek
Luiz
J
Luiz
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431006823

SKU: 9781431017331 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Die Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek is só ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Ekonomie-klaskamer te ondersteun deur die materiaal in lesse van 30-60 minute aan te bied. Leerders sal in elke les: • Vasstel wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • Nuwe feite oor ’n onderwerp leer • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien: • Addisionele huiswerk aktiwiteite • Ekstra oefenaktiwiteite wat beide remediële en verrykingsaktiwiteite insluit • ’n Opsomming van ’n eenheid van werk. ’n Eenheid kan uit een of meer weke se werk bestaan. Die Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek word deur die Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Ekonomie in Graad 10 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Ekonomie Graad 10 Leerderboek” (9781431017331) ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *