ALMAL VERSTAAN LEWENSORIËNTERING GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS” (9781431018352) ebook ePdf

R363.95

Die Almal Verstaan Lewensoriëntering-kursus vir Graad 11 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) vir Lewensoriëntering georganiseer is. Die Almal Verstaan Lewensoriëntering-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Lewensoriëntering-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Lewensoriëntering Onderwysersgids is die volgende: • Die kurrikulum vir Lewensoriëntering soos in die Kurrikulumen Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Lewensoriëntering uiteengesit. • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur. • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Lewensoriëntering-kursus in die klaskamer. • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Lewensoriëntering Leerderboek. • Addisionele aktiwiteite (en antwoorde op hierdie aktiwiteite) vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik. • Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Lewensoriëntering in Graad 11 voorsien.

9781431018352
9781431010073

Description

ALMAL VERSTAAN LEWENSORIËNTERING GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS
ALMAL VERSTAAN LEWENSORIËNTERING GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS
J Rentel, S lyer, N Farhangpour, L Kennedy-Smith
J Rentel, S lyer, N Farhangpour, L Kennedy-Smith
Rentel, Iyer, Farhangpour, Kennedy-Smith
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa
1

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ALMAL VERSTAAN LEWENSORIËNTERING GRAAD 11 ONDERWYSERSGIDS” (9781431018352) ebook ePdf”

Your email address will not be published.