“ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 LEERDERBOEK” (9781431023745) ebook ePdf

R199.95

ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 LEERDERBOEK
ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 LEERDERBOEK
J de Fontaine, J Dugard, L Marchant, R Freedman, I McKay, R Simenson, J Webb,
J de Fontaine, J Dugard, L Marchant, R Freedman, I
de Fontaine, Dugard, Marchant, Freedman, McKay, Si
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431023745
9781431014408

Out of stock

Description

Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KABV) georganiseer is, te ondersteun. Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek is só ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Lewenswetenskappe-klaskamer te ondersteun deur die inhoud aan te bied op ’n manier wat toeganklik is vir die leerder. Leerders sal in elke onderwerp: • Vasstel wat hulle reeds van ’n onderwerp weet • Nuwe feite oor ’n onderwerp leer • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik • Praktiese ondersoeke en eksperimente doen. Die volgende word verder ook aan leerders voorsien: • Ekstra oefenaktiwiteite wat beide remediële en verrykingsaktiwiteite insluit • ’n Opsomming van elke onderwerp • Hersiening vir die matriekeksamens. Die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Leerderboek word deur die Almal Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Lewenswetenskappe in Graad 12 te bemeester: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 LEERDERBOEK” (9781431023745) ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *