“ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 LEERDERBOEK” (9781431021291)ebook ePdf

R158.95

ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 LEERDERBOEK
ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 LEERDERBOEK
P Ranby
P Ranby
Ranby
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431021291
9781431010103

Out of stock

SKU: 9781431021291 Category:

Description

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek is ontwikkel om die inhoud (kennis, begrippe en vaardighede) te ondersteun wat in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) vir Sosiale Wetenskappe georganiseer is. Die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Leerderboek is geskryf om die onderrig- en leerervaring in die Sosiale Wetenskappe-klas te ondersteun deur die materiaal op ’n visuele en stimulerende manier aan te bied. Elke onderwerp bied die volgende:• ’n Aantreklike openingsbladsy met ’n interaktiewe aktiwiteit om die onderwerp in te lei• Eenhede wat op ’n dubbelblad-ontwerp uitgelê is• Elke eenheid het ’n woordbank, klaskameraktiwiteite en inhoud wat op ’n toeganklike en interessante manier aangebied word• Elke onderwerp eindig met ’n opsomming en formele assesseringstake• Daar is moontlik toetsvrae agterin die Die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek word deur die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en leerders benodig om Sosiale Wetenskappe in Graad 4 baas te raak: ’n volledige oplossing vir die klaskamer.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4 LEERDERBOEK” (9781431021291)ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *