Description
Die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe-kursus vir Graad 5 is ontwikkel om die inhoud (kennis, begrippe en vaardighede) te ondersteun wat in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) vir Sosiale Wetenskappe georganiseer is. Die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe-kursus bestaan uit die volgende komponente:• Leerderboek• Onderwysersgids.Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk ten einde die onderrig- en leerervaring in die Sosiale Wetenskappe-klaskamer te verryk.Ingesluit in die Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Onderwysersgids is die volgende
Reviews
There are no reviews yet.