Description
Die Almal Verstaan Toerisme-kursus vir Graad 12 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) te dek wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir geskiedenis georganiseer is. Die Almal Verstaan Toerisme-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Toerisme-klaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Toerisme Onderwysersgids is die volgende: • Die kurrikulum vir geskiedenis soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir toerisme uiteengesit • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Toerisme-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Toerisme Leerderboek • Addisionele aktiwiteite (en antwoorde op hierdie aktiwiteite) vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik • Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van toerisme in Graad 12 voorsien.

Reviews
There are no reviews yet.