Description
Almal verstaan Wiskunde is deur outeurs geskryf en ontwikkel met diepgaande kennis oor syferontwikkeling by kinders. Almal verstaan Wiskunde bied aan leerders en onderwysers:• ’n ordelike formaat vir maklike gebruik• volkleur diagramme en prente• teks op ’n gepaste vlak vir leerders• interessante kontekste om leeAlmal verstaan Wiskunde Onderwysersgids bied aan onderwysers:rders se syfersin te ontwikkel• ekstra oefeninge vir remediëring• idees vir verryking en aktiwiteite.• daaglikse hoofrekene-aktiwiteite met antwoorde• al die oplossings en antwoorde vir aktiwiteite en oefeninge• agtergrondinligting oor die onderwerpe wat behandel word• NKABV-inligting oor al die onderwerpe.
Morne Springbok –
Hi I am a teacher and I am looking for this textbook in afrikaans. Almal verstaan Wiskunde Leerderboek graad 5 en Onderwysersgids.
Support Team –
Good day
Thank you for your enquiry. Please click the link below to access and purchase the book
https://www.paperlesschool.co.za/product/almal-verstaan-wiskunde-graad-5-onderwysersgids-9781431022434-ebook/
Please enjoy your experience with us