“ALMAL VERSTAAN WISKUNDE GRAAD 6 LEERDER BOEK” (9781431021390) ebook ePdf

R178.95

ALMAL VERSTAAN WISKUNDE GRAAD 6 LEERDER BOEK
ALMAL VERSTAAN WISKUNDE GRAAD 6 LEERDER BOEK
K. Hassan, C. Skelton, S. Smit
K. Hassan, C. Skelton, S. Smit
Hassan, Skelton, Smit
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431021390
9781431009824

Out of stock

SKU: 9781431021390 Category:

Description

Almal verstaan Wiskunde is deur outeurs geskryf en ontwikkel met diepgaande kennis oor syferontwikkeling by kinders. Almal verstaan Wiskunde bied aan leerders en onderwysers: • ’n ordelike formaat vir maklike gebruik • volkleur diagramme en prente • teks op ’n gepaste vlak vir leerders • interessante kontekste om leerders se syfersin te ontwikkel • ekstra oefeninge vir remediëring • idees vir verryking en aktiwiteite. Almal verstaan Wiskunde Onderwysersgids bied aan onderwysers: • daaglikse hoofrekene-aktiwiteite met antwoorde • al die oplossings en antwoorde vir aktiwiteite en oefeninge • agtergrondinligting oor die onderwerpe wat behandel word • NKABV-inligting oor al die onderwerpe. Die Almal verstaan Wiskunde reeks is die maklike keuse om Wiskunde te bemeester en suksesvol te onderrig. Ook beskikbaar in hierdie reeks vir die Intermediêre Fase:

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““ALMAL VERSTAAN WISKUNDE GRAAD 6 LEERDER BOEK” (9781431021390) ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *