“Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids” (9781431017461)ebook ePdf

R288.95

Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids
Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids
Schools Development Unit

Schools Development Unit
Macmillan South Africa
Macmillan South Africa

9781431006977

Description

Die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud (kennis, konsepte en vaardighede) wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring (NKV) vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) vir Wiskundige Geletterdheid georganiseer is, te dek. Die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus bestaan uit die volgende komponente: • Leerderboek • Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Wiskundige Geletterdheidklaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids is die volgende: • Die kurrikulum vir Wiskundige Geletterdheid soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) uiteengesit • Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur • Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus in die klaskamer • Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerderboek • Addisionele aktiwiteite (en antwoorde op hierdie aktiwiteite) vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik • Addisionele materiaal, vanuit ’n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van ’n volledige oplossing vir die onderrig van Wiskundige Geletterdheid in Graad 10 voorsien.

Additional information

Choose E-Book Licence

Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids” (9781431017461)ebook ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *