Description
Die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids is ontwikkel om die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring (KAV) te ondersteun. Die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids sluit die volgende in: • Metodologiese ondersteuning vir die onderwerpe wat in die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Leerderboek gedek word. • Antwoorde op al die klaskamer- en ekstra aktiwiteite in die Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Leerderboek. • Addisionele ondersteuning vir die onderwyser om ’n suksesvolle leer- en onderrigervaring in die Gasvryheidstudiesklaskamer te verseker. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerders nodig het om Gasvryheidstudies in Graad 10 te onderrig en te leer. Clever Gasvryheidstudies Graad 10 Onderwysersgids: die slim manier om Gasvryheidstudies in Graad 10 te bemeester! Ook in hierdie reeks vir die Verdere Onderwys- en Opleiding-Fase beskikbaar:
Reviews
There are no reviews yet.