Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition EPUB (9781316220177)

R114.95

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 is deur ‘n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook ‘n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.

SKU: 9781316220177 Category: Tags: , , , , , ,

Description

9781316220177
79.52 mb
Afrikaans
2016
Cambridge University Press
1
450
5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek (1 year) Enhanced Digital Edition EPUB (9781316220177)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *