Slimkoppe Presteer! Wiskunde Graad 7 Werkboek Interactive ePub 9781775959823 (perpetual licence) ePdf

R214.00

Slimkoppe Presteer! Wiskunde Graad 7 Werkboek Interactive ePub (perpetual licence)
Slimkoppe Presteer! Wiskunde Graad 7 Werkboek Interactive ePub (perpetual licence)
Cloete, J; Dudley, M; Nefdt, V; Willemburg, BJ
J, M, V, BJ
Cloete, Dudley, Nefdt, Willemburg
Pearson Holdings Southern Africa
Pearson Education Southern Africa

Description

Kies slim vir ʼn skitterende toekoms! • Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) • Notas en wenke vir ouers • Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe-reeks. Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk; • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slimkoppe Presteer! Wiskunde Graad 7 Werkboek Interactive ePub 9781775959823 (perpetual licence) ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *