Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition EPUB (9781108608329)

R424.95

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe, help – veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, en toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.

SKU: 9781108608329 Category: Tags: , , , , , ,

Description

9781108608329
177.58 mb
Afrikaans
2017
Cambridge University Press
1
1095
5

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 11 Leerdersboek (Perpetual) Digital Edition EPUB (9781108608329)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *