“Kollig Op Wiskunde Graad 7 Leerdersboek eBOOK

R124.00R215.00

Kollig Op Wiskunde Graad 7 Leerdersboek
Kollig Op Wiskunde Graad 7 Leerdersboek
D. Hart, J. Kendall
D, J
Hart, Kendall
Heinemann
Pearson Education Southern Africa
9780796251992
9780796236517

Clear
SKU: 9780796251992 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Kollig Op is in die kol!

  • Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
  • Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik.
  • Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Gratis komponente wat op die voorblad geadverteer word, is slegs beskikbaar wanneer die gedrukte boek aangekoop word.

Additional information

Choose E-Book Licence

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Kollig Op Wiskunde Graad 7 Leerdersboek eBOOK”

Your email address will not be published. Required fields are marked *