Platinum Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerdersboek ePub eBOOK /PRINTED

R140.00R299.00

Platinum Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerderboek (ePub)
Platinum Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerderboek (ePub)
V Frith, N Jakins, D Yeo, L Winfield
V, N, D, L
Frith, Jakins, Yeo, Winfield
Maskew Miller Longman
Pearson Education Southern Africa
1

Clear

Description

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs
Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer
Briljante onderwyserondersteuning maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik
Briljant + gehalte = sukses!

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:

  • Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
  • Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
  • Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Additional information

Weight N/A
Choose E-Book OR Printed Option

One Year Licence, Perpetual/Lifetime Licence, PRINTED BOOK (Confirm Availability of Stock First Ts&Cs apply)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Platinum Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerdersboek ePub eBOOK /PRINTED”

Your email address will not be published. Required fields are marked *