“Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 3:Pretdag (eBoek)” (9781775951674) ePdf

R109.00

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 3:Pretdag (eBoek)
Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 3:Pretdag (eBoek)
M Faure, I Badenhorst
M, I
Faure, Badenhorst
Pearson SA
Pearson Education Southern Africa

Description

Die Slimkoppe-leesreeks is spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike Slimkoppe-karakters op Vlak 2 te volg. <br>Pretdag sluit die volgende vier stories in: <ul> <li>Jaco wil ‘n has he <li>Die resies <li>Ouma is kwaad <li>Help!</ul>

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 3:Pretdag (eBoek)” (9781775951674) ePdf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *